Welkom in die Raadsaal!

R300.00

‘n Deeglike insiggewende boek wat ‘n praktiese oorsig bied van sleutelaspekte van bestuur, opgedoen deur Dr. Riaan Oelofse, uit jare se ondervinding as ‘n raadslid en skoolbeheerliggaamlid.

Die boek dien as ‘n belangrike vertrekpunt vir diegene wat meer inligting wil soek, sowel as ‘n ideale beginpunt vir eerste keer beheerliggaamlede.  Hierdie boek bied raad oor goeie verhoudings, spanbou, besluitneming en terugvoer – alles wat jy nodig het om ‘n goed beheerde skool te bou.

Out stock

Out of stock

Category: Tag:
Author: Dr Riaan Oelofse

Inhoudsopgawe:

  1. Inleiding – doel, doelwitte en bevoegdhede
  2. Die direksie
  3. Direksie dinamika
  4. Raadsbesluitneming en probleemoplossing
  5. Direksiekultuur
  6. Effektiewe direksievergaderings
  7. Raadsaalgedrag
  8. Ontleding van direksieprestasie
  9. Risikobestuur verwysingslys

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Welkom in die Raadsaal!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *