Die handleiding bied ’n kort oorsig van kernaspekte van beheer en dien as ’n verwysingspunt van waar daar na meer inligting gesoek kan word.
Dit is die ideale beginpunt vir enigeen wat die eerste keer in ’n beheerliggaam dien en nou in die belang van die skool moet optree.
Let wel:
Die boek is op voorafbestelling beskikbaar, met aflewering vroeg in die nuwe jaar, voor Maart 2027.
Plaas jou bestelling betyds sodat jou nuwe beheerliggaam goed toegerus kan begin.






Reviews
There are no reviews yet.